Welkom by Encore Studio

Nuutste uitslae

Kliek hier om te sien hoe ons studente presteer

Ontmoet ons studente

Kiek hier om ons talentevolle studente te ontmoet

Gallery

Kliek hier vir foto's van ons optredes

Wie is ons?

Die hoofdoel van Encore Studio is om die Uitvoerende Kunste (in hierdie geval sang) op ‘n nie-kompeterende basis te bevorder. Ons lei dus enige iemand wat die potensiaal toon, op in sang saam met klankbane. Ons doelwit is nie net om sangstudente meer van hulle stemme te leer nie, maar ook om selfvertroue op die verhoog, en ‘n liefde vir musiek, te bevorder.

Lees meer...