WAT BIED ONS?

Encore Studio bied aan elke sangstudent die geleentheid om hul vokale talent af te rond,
en hul Godgegewe gawe tot die beste van hul vermoƫ te benut.

Daar word ook elke jaar vir die sangstudente die opsie gebied om aan die volgende kompetisies deel te neem. Spesiale voorbereiding word dan ook gedoen om aan hulle die nodige selfvertroue te gee.

ATKV
Sacopa
NEA
Satch
Pacisa
TYAF